Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Fred de Vries

@ Sunday Times Books LIVE

About Fred de Vries

Fred de VriesFred de Vries is ’n gerekende Nederlandse joernalis en skrywer wat al vir langer as tien jaar in Suid-Afrika woon.

Sedert hy die land in die vroeë 1990’s vir die eerste keer besoek het, was De Vries gefassineer deur Afrikaners en die wyse waarop hulle die politieke veranderinge hanteer. Hy skryf onder meer vir Rapport en Rolling Stone (Suid-Afrika), asook vir Nederlandse publikasies soos de Volkskrant en Elsevier.

In 2008 is ’n reeks van sy onderhoude met ikoniese Suid-Afrikaners gepubliseer in The Fred de Vries Interviews: From Abdullah to Zille. Ander boeke op sy kerfstok sluit in Respect: rappen in Fort Europa en Club Risik: de jaren tachtig toen en nu.

 

Please register or log in to comment